WAT DIE HART VAN VOL IS
Apr 23, 2021
3 minutes
DEUR CHANDRÈ DE KOCK
Die mensdom makeer ’n sterk dosis aanvaarding en inklusiwiteit. Punt.
Dis omtrent 14:30 en ek sluit my klas. Al my admin is klaar en my klas is netjies vir die volgende dag se opwindende aktiwiteite. Soos gewoonlik gaan knoop ek geselsies aan met my kollegas voor dit huistoe-gaan-tyd is.
Ons praat so hiervan en daarvan en my kollega sê-vra toe vir my: “Weet jy wat irriteer my?”Soos gewoonlik is ek baie nuuskierig en ek sê sy moet vertel wat aangaan.
Sy vertel op ’n dag besluit sy om
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days