Kuier

DIÉ HELIKOPTERMA GAAN ‘N BIETJIE LET GO…

Ek hoef vir geen ma (of pa) hierbuite te sê watter groot verantwoordelikheid én uitdaging dit is om kinders groot te maak in ‘n tyd waarin die internet, sosiale media en slimfone deel van ons daaglikse bestaan geword het nie.

Daar is so baie gevare daarbuite (en selfs in huise) dat jy as ouer elke dag só bekommerd is iets sleg gaan gebeur met jou kind en jy hulle met alles in jou wil beskerm – soos dit móét wees.

Maar wat ek tot ‘n paar weke

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
ONS LESERS vertel…
Hy is net 11 jaar oud, maar Hayden Haywood is só goed op die sokkerveld dat hy een van die dae op ‘n vliegtuig gaan spring Spanje toe! Dié graad 6-leerder van Grassy Park, wat tans vir die Kaapse klub Shosholoza uitdraf, gaan volgende maand sy talent
Kuier7 min read
As Klaasvakie Wegkruipertjie Speel
Hande op as die bedkassie al jou kopkussing was terwyl jou kleuter jou hele bed oorvat. Of as jou baba net vir ‘n paar minute op ‘n slag slaap of jou skoolgaande kind nog laatnag wakker is en soggens vol nukke is met opstaantyd. Michey* ken dié gevoe
Kuier1 min read
Lei Jouself Op
Mimi sê die Parent Effectiveness Training (PET)-kursus is ‘n “fantastiese kursus vir ouers wat hulle leer hoe om beter te kommunikeer met hul kinders, maar ook met almal rondom hulle”. Sy is self ‘n instrukteur en sê dié kursus, wat plaaslik en wêrel

Related