Kuier

ONS LESERS vertel…

Hy is net 11 jaar oud, maar Hayden Haywood is só goed op die sokkerveld dat hy een van die dae op ‘n vliegtuig gaan spring Spanje toe!

Dié graad 6-leerder van Grassy Park, wat tans vir die Kaapse klub Shosholoza uitdraf, gaan volgende maand sy talent teenoor ander jong spelers van oor die wêreld heen in Madrid wys by die MADCUP-toernooi. Maar sy pad tot sokkersukses was vol mediese geelkaarte …

Dit begin by Hayden wat op 31

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat