Kuier

'N KOOKBOEK, TROOS & LIEFDE

ENTREPRENEUR

Toe die lewe sy suurlemoene aan Jill van As uitdeel, het dié Kaapse sjef besluit om iets stunning daarmee in die kombuis op te tower!

Om mense te voed, is vir haar ’n liefdestaal en ’n leefstyl. “En deur die slegte en goeie tye moet ’n mens tog eet!” glo dié skrywer en sakevrou van Kuilsrivier.

Dis dié passie vir die lewe en goeie kos wat Jill (43) na haar eie kookboek gelei het waarin al die resepte wat haar so na aan die hart lê, vir ewig kan voortleef. Dié spesiale kookboek, , is uit die hart geskryf en elke resep begin met die persoonlike herinnering wat dit vir Jill inhou. Sy deel haar stories met self-refleksie en eerlikheid, en haar liefde vir familie, goeie vriende en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 313 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD, MISHA JORDAAN EN FANI MAHUNTSI ■
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van

Related