Huisgenoot

OM TE GROET – EN TE GROEI

DIE skoot het skokgolwe deur sitkamers landwyd gestuur. Want al was die sluipskutter se koeël nie vir hom bedoel nie, was dit die geliefde apteker AB Samsodien wat bebloed platgeval het. In hartverskeurende tonele het AB se vrou, Mymoena, hom in haar arms vasgehou en langs sy hospitaalbed gehuil. En in hul sitkamers het kykers saam gehuil.

Die akteurs Cedwyn Joel en Jill Levenberg se spel as AB en Mymoena was so oortuigend dat sommige aanhangers van Suidooster beswaar gemaak het omdat sy sterftoneel so ontstellend was om te aanskou.

Ook Jill se rou vertolking van ’n verpletterde Mymoena het kykers laat wonder uit watter persoonlike seer sy moes put om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot2 min read
Kolskoot Vir ’n cowboy
MET daai skrefiesoë wat onder die rand van ’n breërandhoed uitgluur, en ’n pistool sekuur op sy vyande gerig, kon hy enige skurk in hul broek laat … bewe. As speurder kon hy sonder om eens ’n oomblik te aarsel vir die skelm toesnou: “Go ahead, make m

Related