Kuier

JILL GAAN VAN KRAG TOT KRAG

“EK SOEK VIR POSITIWITEIT. DIS OOK BELANGRIK OM TE LAG. ONS MOET LAG, SELFS OOR DIT WAT NEGATIEF IS.”
JILL LEVENBERG

Toe die gewilde kykNET-sepie Suidooster destyds begin het, was daar vroeg al gefluister dat Jill Levenberg, wat die rol van Mymoena Samsodien vertolk, ’n aktrise is om dop te hou.

Niemand sou egter toe al ten volle kon begryp watter impak hierdie vrou nie net deur haar werk sou hê nie, maar ook deur wie sy is as vrou en ook dít waarvoor sy staan. Toe Kuier sewe jaar gelede vier van dié sepie se aktrises op ons voorblad gehad het, was Jill (44), een van hulle.

Suidooster was egter meer as net nóg ’n sepie en Kuier was nog altyd meer as net ’n tydskrif. Dit gaan oor gemeenskap, oor gedeelde trauma, die vermoë om te lag in tye wanneer dit swaar gaan; om op te staan wanneer die lewe jou wil plat druk, maar bowenal om altyd te strewe na meer en beter - wat dit ookal vir jou mag beteken. Daar was ook ’n duidelike boodskap dat bruin stories saak maak en dat daar soveel onvertelde stories is van alledaagse sout-van-die-aarde-mense, veral van sterk, bruin vroue, wat gehoor moet word.

BAIE BENOEMINGS

En vandag is sewe jaar oud, en met ’n allemintige

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst

Related