Kuier

Gedra DEUR GOD

Die jaar was 2010 en die hele land was in ekstase oor die sokkerwêreldbekertoernooi wat op pad was na Suid-Afrika. Maar terwyl die opwinding oor die komende toernooi almal se gees gelig het, is die fondamente van Ellian Lukas (38) van George in die Suid-Kaap se lewe onherroeplik geskud … Hy het vyf verdiepings ver geval en is weens dié fratsongeluk verlam gelaat.

Maar hoewel die lewe hom gepootjie het en wou laat bly lê het, het Ellian homself afgestof en vir homself gesê solank as wat daar asem in sy longe is, gaan hy elke dag voluit lewe. Daarom sit hy sedert sy ongeluk en herstelproses nie vir een oomblik stil nie, want hy glo God het hom ’n tweede kans in die lewe gegee. En

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Als oor spysvertering Dokter, ek sukkel die afgelope paar maande met sooibrand, hardlywigheid en krampe. Dokters vind geen kwale nie, maar een van hulle het genoem dié simptome kan moontlik die oorsaak wees van slegte spysvertering. Wat beteken dit,
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier5 min read
Bye, Tim! Hi, Marco!
Die afgelope paar weke het die ding sommer behoorlik geruk in die fiktiewe woonbuurt Ruiterbosch. Wie sou ooit kon dink dat JPD se aantreklike en seepgladde argitek, Tim du Plooy, uiteindelik tot ‘n val sal kom? Dit was nog nooit ‘n geheim in die gel

Related