Huisgenoot

OM ’N LAASTE KEER TE GROET

SY BEGIN elke oggend met die “Serenity Prayer”: Here, gee my die kalmte om die dinge te aanvaar wat ek nie kan verander nie, die moed om die dinge te verander wat ek kan, en die wysheid om die verskil tussen die twee te ken.

Vir Zoleka Mandela is dié gebed ’n herinnering om elke dag te vat soos dit kom. Want die 43-jarige kleindogter van oudpres. Nelson Mandela en Winnie Madikizela-Mandela weet haar dae raak vinnig minder. Die kanker waaraan sy ly, gaan haar lewe eis – dít weet sy.

En sy berei haar reeds op haar naderende dood voor.

In 2012 het Zoleka

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related