Huisgenoot

MEER AS MY VEL

MOENIE te geheg raak aan haar nie. Dit was die dokters se woorde aan haar ouers kort nadat sy gebore is.

Haar vel het afgeskilfer en was met blase oortrek. Die risiko vir komplikasies – soos ’n dodelike infeksie – was so groot dat dokters gemeen het sy sou nie langer as ses maande leef nie.

Maar nou is Shirvani Naran 35 jaar oud, en hoewel elke dag ’n uitdaging is, het sy geleer om met haar chroniese vorm van epidermolise bullosa (EB) saam te leef. Dis ’n groep seldsame oorerflike velafwykings wat daartoe lei dat die vel uiters broos word.

Dit veroorsaak ook blase aan die binnekant van haar keel, “en iets so eenvoudigs soos water kan blase veroorsaak”.

Al is dit moeilik,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related