Kuier

TUIS IN HÁÁR VEL

“I am not my hair, I am not this skin, I am the soul that lives within…”

Baie mense het seker al dié liedjie deur India Arie op die een of ander tyd in die spieël vir hulself gesing in die hoop dat society verby die oppervlak sal kyk en die mooi sal soek in diegene wat anders, maar steeds absolutely beautiful is!

Linzé Saal (23) van Bluedowns in die noordelike voorstede van Kaapstad sukkel al sedert sy kan onthou met psoriase – ’n veltoestand wat veroorsaak dat haar liggaam die meeste van die tyd oortrek is met ’n veluitslag.

Al moes dié vrou haar welige bos hare afsny as gevolg van dié toestand en sy al by die Here gepleit om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier2 min read
Boodskappe
“'n ‘Gangstar’ duisend!”, 11 April Lamees Petersen, jy kan voorwaar trots wees op jouself en jou kinders op hul mamma. As jou hart op die regte plek is, kan jy alles vermag. Ek hoop daar is ander wat jou voorbeeld sal volg. EDNA BOTHA Ek het nie gewe
Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst

Related