Huisgenoot

VERMINK WEENS ’N MUISHOND

SY HET nie ’n ophef daarvan gemaak toe haar vriend se mak muishond haar daardie dag in 2017 aan die vinger byt nie. Maar min het sy toe geweet dit sou haar eindelik sonder arms en bene en met ’n geskende gesig laat.

“Ek het die wond skoongemaak en dit was dit,” vertel Shan Visser (37) vandag.

Terug by haar eie blyplek in die Baai – waar sy tydelik gewoon het om ’n nuwe tak te open vir die vervoeronderneming waarvoor sy gewerk het – het sy niksvermoedend met haar lewe aangegaan. Maar twee dae later het haar hel onverwags begin.

“Ek het begin naar voel. Ek het opgegooi en my bewussyn in die badkamer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter
Huisgenoot5 min read
Ontwaking Ná Die Ongeluk
DEUR driedekadeshetsy eers as seun, tiener en toe jong man die peperboom se takke ál weier sien sprei voor die Brown-gesin se huis in Duynefontein by Melkbosstrand. Nou, op 38, groet Aurora Brown van die voordeur af, van agter die takke wat byna die
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi

Related