Huisgenoot

TOE DIE SWART HOND KOM BYT

SO LANK as wat sy kan onthou, sukkel sy met depressie. Selfs as kind, toe ander dogtertjies sorgeloos deur die lewe gehuppel het, het die Swart Hond aan haar hakskene gebyt. Jare lank kon sy nie ’n naam aan dié gevoel binne haar gee nie, maar dit was dikwels daar.

En toe bedank LiMari Louw (38) verlede maand ná 10 jaar voor die kameras as nuusleser by eNuus nadat sy net 24 uur kennis gegee het. In ’n Facebook-plasing kort voor haar bedanking het sy vertel sy het oorweeg om ’n einde aan alles te maak.

“Ek was geestesgedaan. Daar was niks van my oor nie. My selfbeeld was aan flarde, my fisieke en geestesgesondheid was verwoes en selfs die sterkste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter
Huisgenoot5 min read
Ontwaking Ná Die Ongeluk
DEUR driedekadeshetsy eers as seun, tiener en toe jong man die peperboom se takke ál weier sien sprei voor die Brown-gesin se huis in Duynefontein by Melkbosstrand. Nou, op 38, groet Aurora Brown van die voordeur af, van agter die takke wat byna die
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi

Related