VRA VIR IRMA
Apr 29, 2022
4 minutes
Skryf gerus vir my oor jou sake van die hart of moeilike persoonlike kwessies. Ek beantwoord hier vrae en briewe van lesers en gee graag raad. Ek sal nie jou naam bekend maak nie en jou identiteit bly vertroulik. Skryf vir my by: Vra vir Irma, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of stuur jou e-pos na vravirirma@gmail.com of SMS Vra vir Irma gevolg deur jou vraag na 36489.
MOEILIK SAAM MET ’N NARSIS
Ek het tot die besef gekom dat ek met ’n narsis getroud is. Sy woord is wet en sy besittings ’n afgod. Hy wil van my elke beweging weet, maar ek mag niks van sy doen en
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days