Huisgenoot

JOU VERLOFDAE EN DIE WET

OM ’N gesonde balans tussen jou werk-en persoonlike lewe te handhaaf, is jy wetlik geregtig op betaalde en onbetaalde verlofdae. Ons kyk na tien algemene vrae.

1. HOEVEEL DAE JAARLIKSE VERLOF MOET EK KRY?

As jy 24 uur per maand of meer werk, is jy geregtig op jaarlikse verlof. Jaarlikse velof moet 21 opeenvolgende dae wees, maar dit beteken nie jy kry 21 dae betaalde verlof nie, want opeenvolgende dae kan naweke insluit. As jy vyf dae per week werk, is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related