1 LINDSAY ONTEVREDE OOR GEMENE GRAP
ie aktrise is ongelukkig oor ’n kru grap wat in die 2024-weergawe van die fliek ingesluit is. Aanhangers onthou dalk die musiekbestuurder Brandon Davis het destyds die belediging in ’n video gebruik om Lindsay (37) te beskryf.