Huisgenoot

5 DINGE waaroor ons HIERDIE week praat!

1 MICHAEL LANGTAND OOR DOGTER SE EILANDKASKENADES

een pa wil hoor sy kinders is losbandig nie, so verbeel jou die voormalige Manchester United-speler (42) se skok toe hy hoor sy 19-jarige dogter gaan in die werklikheidsreeks verskyn. In dié reeks ruil halfkaal jong mense maats oor en weer uit tot hulle, se verskyning op die gewaagde reeks. “Ek het al baie dinge daaroor gehoor. Ek dink knorrige ou mans soos ek sal altyd ’n mening daaroor hê, want ek kyk dit nie en jy hoor net brokkies daaroor, maar sy het my verseker dis nie so erg soos ek dink nie.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe