Huisgenoot

MENSE EN HUL DINGE

Dis verby tussen Channing en Jessie

Dit lyk of die inperking sy eerste groot slagoffer geëis het wat verhoudings tussen bekendes betref.

Die sangeres Jessie J en die akteur Channing Tatum se paadjies het geskei nadat hulle sedert 2018 in ’n aan-af-verhouding was.

‘Hulle het genoeg vir mekaar omgegee om weer te probeer, maar het besef dis beter om met hul lewe aan te gaan’

Die twee was meer as ’n jaar saam toe hulle die eerste keer in Desember 2019 uitgemaak het.

Toe hulle die eerste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa