Huisgenoot

SIE-SIE-SIE, SARAH

Omstanders het hulle omtrént aan Sarah Jessica Parker se slanke figuur verwonder toe sy onlangs by die Hamptons in New York in die son gebaai het

Die 55-jarige aktrise het fantasties gelyk in ’n swart eenstuk met ’n wit hemp om haar middel gebind terwyl sy saam met haar man, Matthew Broderick (58), op die strand uitgespan het.

Ondanks haar jeugdige figuur maak Sarah nog altyd haar fiksheidsprogram af, en sy skryf haar vietse lyf toe aan joga – en stap.

“Ek stap baie. Ek dink stap is wonderlik,” het sy ’n paar jaar gelede gesê.

Die Sex and the City-aktrise het ’n daaglikse doelwit van 10 000 tree, en sy behaal dit deur saam met haar kinders skool toe te stap en te voet vergaderings by te woon en draaie te loop.

“Ek bly ook in ’n huis met vier stelle trappe,” het sy gesê.

Sarah en Matthew was

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related