Huisgenoot

MANS GENOEG VIR CHARLIZE

AS JY iemand is wat sukkel om liefde te vind, troos jou hieraan: Selfs ’n skatryk aktrise wat op haar dag ’n model was, kan soms sukkel.

Ja, dit het Charlize Theron blykbaar ’n paar jaar gevat om weer iemand te vind wat haar liefhet vir wie sy regtig is.

Die aktrise het al vier jaar gelede in die openbaar verklaar dat sy haar “begin oopstel” om weer liefde te vind nadat haar vorige verhoudings op die rotse geloop het. Maar sedert sy so begin rondkyk het, was daar nog nooit weer ’n man aan haar sy nie.

Tot nou toe. Foto’s van Charlize (47) saam met ’n lang donkerkopman het onlangs opgeduik waar hulle alte liefies lyk. En die meeste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related