Huisgenoot

Kan sampioene gevaarlik wees om te eet?

PALOEKA die leeu en Palawa die kameelperd is in die Babbelboomhuis. Hulle is op soek na hulle vriendin Bibi. Sy is net mooi nêrens te sien nie.

“Waar dink jy is sy?” vra Paloeka.

“Bibi!” roep Palawa, maar daar is geen antwoord nie.

’n Groot rooi kas staan in die middel van die boomhuis – die kas se gordyntjies is toegetrek.

“Dalk is sy nog besig met huiswerk. Ek wonder of ons nie solank na die videoboodskap moet luister nie,” sê Paloeka.

Skielik is daar beweging van agter die rooi kas. Die gordyntjies skuif oop en twee poppe verskyn.

“Wie op aarde is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related Books & Audiobooks