Huisgenoot

WAT IS FOUT MET KATE?

DIT was ’n skok. Kate twee weke lank in die hospitaal? Afgeboek tot ten minste Paasfees? Die prinses van Wallis was nog altyd die toonbeeld van goeie gesondheid.

Min inligting is beskikbaar. Al wat ons weet, is dat sy ’n buikoperasie nodig gehad het, dat haar toestand nie kanker behels nie, en dat sy versoek het dat “haar persoonlike mediese inligting privaat bly”. En toe laat val die paleis nog ’n bom: Koning Charles het ’n vergrote prostaat waarvoor hy ’n “regstellende prosedure” sou kry. Kenners meen die twee aankondigings dui op ’n verandering in aanslag deur die koningshuis. In die verlede is koninklike gesondheidskwessies so privaat moontlik gehou. Dit wat uitgelek het, was vaag en positief.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi