Huisgenoot

EK’S TERUG!

JÔ, MENSE verskil darem baie. Vir party Amerikaners is Donald Trump ’n volksheld wat ál hulle drome gaan bewaarheid.

Vir ander is hy ’n misdadiger, verraaier en verkragter wat opgesluit moet word.

Oor Trump is daar nie draadsitters nie. Liefde of haat.

Die Republikeinse Party maak staat op eersgenoemde. Afgevaardigdes van Iowa het vir Trump gestem as hulle kandidaat om later vanjaar teen pres. Joe Biden te staan te kom in die verkiesing.

Baie mense in die res van die wêreld kyk in afgryse toe. Hoekom op dees aarde sal die party iemand wat so erg in die skande gesteek is, nóg ’n keer die leisels van die land – en die kodes van die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related