Huisgenoot

STILTE VOOR DIE STORM?

NET ’n jaar gelede was hy pal op jou televisiekerm, in jou koerant, op sosiale media – oral het jy vasgekyk teen Donald Trump.

En toe – ná die politieke drama van die beleg van die Amerikaanse Kongresgebou, bekend as die Capitol, in Januarie 2021 – verdwyn h uit die openbare oog. Skynbaar só dikbek oor sy verkiesingsnederlaag dat hy weier om Joe Biden se inhuldiging as president by te woon.

Twitter en Facebook het hom verbied en Google-soektogte na sy naam het drasties afgeneem. Sy oomblik in die kollig is oënskynlik verby ná vier omstrede jare in die Withuis. Of is dit?

Terwyl hy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related