Huisgenoot

’N AFSKEID SO FINAAL

OP SY selfoon soek hy met bewerige hande na daardie laaste foto van sy donkerkopseun – daarop lyk die lenige jong man amper onkant betrap; hy loer halfpad oor sy skouer in die rigting van die kamera.

Sy tienerseun – sy oudste – was so kamerasku dat hy altyd planne moes bedink om hom voor die lens te kry.

“Hy het altyd snaakse gesigte op foto’s getrek,” vertel Gideon Oosthuizen (49) oor sy seun, Werner (16).

Hy staar strak voor hom uit, sy uitdrukking byna emosieloos.

“Ek het hom daardie dag sommerso in die loop teruggeroep. Toe hy omkyk, toe neem ek die foto,” onthou hy.

Die foto was eintlik net veronderstel om ’n aandenking van hul vakansie in Suid-Afrika te wees; iets wat hulle met geliefdes sou deel, vertel Sonja (47), Werner se ma.

Die egpaar, wat uit Australië kom kuier het, het hul avontuurlustige

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related