Huisgenoot

OOMBLIK VIR OOMBLIK

ELKE foto vertel ’n storie. Op een lê ’n gebreekte glas in ’n poel vloeistof nadat sy dit op die vloer stukkend geslaan het. ’n Ander wys bytmerke in ’n stuk seep toe sy dit probeer eet het nadat sy die vermoë verloor het om te verstaan wat eetbaar is. In nog een sit sy op ’n stoel nadat sy vergeet het hoe om aan te trek.

Dis net ’n paar van duisende beelde wat die Britse fotograaf Helen Rimell van haar ma, Susan, vasgevang het.

Van die oomblik in 2015 dat vroeë vaskulêre demensie by Susan (nou 75) gediagnoseer is, was Helen daar vir haar. Sy erken dit was nie maklik nie.

“Aan die begin was dit net name wat sy verloor het, of

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related