Huisgenoot

’HY’T SOOS ’N GERAAMTETJIE OP STRAAT GELYK’

OP ONLANGSE foto’s lyk hy soos enige ander gelukkige seuntjie. Daar is ’n glimlag op sy gesig en hy lyk stralend gesond.

Op een foto – op pad na ’n troue – is hy netjies in ’n driestukpak geklee. Op ’n vroeër foto is hy ’n kleuter in ’n helderrooi kortbroek by bonkige wit tekkies – met ’n klein rugsakkie reg vir kleuterskool.

Maar op die heel eerste foto wat van hom geneem is, lyk hy glad nie so nie. Inteendeel. Hy het nie ’n draad klere aan nie, en hy lyk uitgeteer en diep ongelukkig. Dit lyk asof hy desperaat aan die lewe probeer klou terwyl hy vooroor leun om ’n slukkie te neem

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related