Huisgenoot

MEJ. TIENER VAN TOEKA IS TERUG!

DIT was ’n skoonheidskompetisie wat destyds duisende inskrywings van reg oor Suid-Afrika gelok het: Huisgenoot se Mej. Tiener-wedstryd.

Toe die 18-jarige Hanneke Engelbrecht van Pretoria die eerste kompetisie in 1962 gewen het, het sy onder meer ’n vliegkaartjie Europa toe, ’n karakoelpelsjas en ’n naaimasjien gewen.

In die jare sedertdien het ons die kompetisie ’n hele paar keer aangebied, en verskeie tienermeisies het met die Mej. Tiener-titel weggestap.

Maar dis byna 30 jaar sedert Huisgenoot se laaste Mej. Tiener-kompetisie aangebied is, en ons dink dis hoog tyd dat dié kompetisie in ’n vars, moderne gedaante terugkeer.

Vanjaar is dus weer op soek na ons eie Mej. Tiener en daar is weer groot pryse

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke