KANADA
DINO-SPESIE SE MAAGINHOUD FASSINEER KENNERS
Navorsing op ’n fossiel van ’n vleisetende spesie wat in Kanada gevind is, toon die Gorgosaurus, ’n neef van die Tyrannosaurus rex, het nogal geveerde happies geniet.
Dit wys die betrokke jong Gorgosaurus het die agterbene van twee klein geveerde plantetende dinosourusse gevreet.
“Dié tiener- het ’n aptyt vir hoenderboudjies gehad. Dit