Huisgenoot

VUURWARM

KYK maar. Kyk wéér. Kyk skelm as jy moet, en lank as jy kan. Want dié foto’s is geneem om een rede en dis om jou te laat swymel.

David Beckham se bynaam by sy vrou, “Golden Balls”, het in 2012 nuwe betekenis gekry toe hy in sy onderbroek vir Calvin Klein se kameras poseer het.

Voor dit het ons geloer vir Marky Mark (Mark Wahlberg) en daarna vir Justin Bieber. Al drie was in net daardie stywe broekie geklee wat so min versteek.

En nou is dit “Chef Carmy” se beurt. Altans, hy is die wroegende sjef Carmen Berzatto in en die slim maar skelm Phillip “Lip” Gallagher in .

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke