Huisgenoot

Dokkiefees

HABITS OF GEN Z

Wonder jy soms hoe die jong mense se koppe werk? Of dalk is jy deel van dié generasie wat met hul anderste uitkyk op die wêreld die strukture van ons samelewing uitdaag en ontwrig.

M-Net ontsluit vir ons die enigmatiese wêreld van Generasie Z – gebore tussen 1997 en 2012. Skuif reg vir boeiende insigte en lewensuitkyke in die mini-dokkiereeks Habits of Gen Z. Die vyfdelige reeks sal plaaslike jong mense se lewens, invloede en aspirasies ondersoek.

Die TV-aanbieder Maps Maponyane, die akteur Siv Ngesi en die Afrikaanse TikTokker Aletta de Kock is van diegene wat in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related