Huisgenoot

’N KISHOU VIR LIEFDE

SY WAS die koningin van die grasbaan, en hy die rebelse hartebreker met die lang hare wat vroue se voete onder hulle uitgeslaan het.

Maar Andre Agassi (53), die voormalige Amerikaanse tennisster, moes destyds sy beste strategieë uithaal om die Duitse tenniskampioen Steffi Graf (54) se hart te verower. Dit was die hoogtepunt van sy lewe toe Steffi eindelik ingestem het om met hom te trou, het Andre later vertel. “Sy was die moeilikste een van almal om te wen …”

Hul tennishuwelik het pas weer herinner sprokies word soms werklikheid toe vanjaar se Australiese Ope in Januarie begin het.

Andre het die Daphne Akhurst-trofee voor die openingswedstryd op die baan gedra, en toe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke