Huisgenoot

SA SE NUWE TENNISSTER

AS KLEIN kannetjie wat langs ’n tennisbaan in Kaapstad grootgeword het, het hy daarvan gedroom om eendag in groot toernooie soos Wimbledon te gaan naam maak – nes sy rolmodel, Roger Federer.

Maar nie in sy wildste drome sou Lloyd Harris kon dink dat hy in sy eerste stel ooit op Wimbledon se hoofbaan sy rolmodel sou klop nie. Of dat die Switserse tennisster – wie se ma, Lynette, in Suid-Afrika gebore is – met hom sou Afrikaans praat nie.

“Roger spot my soms in Afrikaans wanneer ons teen mekaar speel. Ek moet hom heeltyd herinner: ‘Ou pel, jou Afrikaans is nie so goed nie,’ ” verklap Lloyd.

“Dis so sleg dat ek die helfte van die tyd nie weet wat hy sê

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related