Rapport

Trane rol nog oor pa, toe kom titel

Hy kon as vierjarige reeds uit die agterbaan dien. Het as tienjarige Wêreldbeker-tennis gaan speel. Was as 13-jarige Afrika se nr. 1.

Met die aanbreek van sy 20ste verjaarsdag was daar reeds tien titels agter sy naam, verwerf in beroepstennis se “kleuterskool”, die Futures-reeks. Op 21 het sy eerste Challenger-triomf gevolg, en toe nog een. Op 22 het hy op Wimbledon se hoofbaan sy eerste stel ooit teen sy rolmodel Roger Federer gewen en teen die einde van 2019 ’n proesel van elke Grand Slam-toernooi gehad.

En verlede week, ’n maand voor sy 23-jarige verjaarsdag, het hy twee top-40 spelers oorrompel om in sy eerste ATP-eindstryd te speel.

’n Mens is dikwels geneig om te dink die latte wat die sportwêreld so jonk-jonk stormloop, doen dit op die rug

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport3 min read
Swaar Boetes Wag Vir Dié Wat E-tol Ignoreer
Die regering wil die knyptang inlê om motoriste met enorme boetes en ander swaar strawwe te dwing om e-tol te betaal. Boetes vir ’n enkele rit kan duisende rande beloop en motoriste kan hul lisensies verloor. Die Gautengse e-tolstelsel het in Desembe
Rapport3 min read
Valke Bieg: Ons Hét Boere Se Dossier Oor Diewe Gekry
Twee weke nadat die Valke gesê het hulle dra geen kennis van ’n “dossier” oor die polisie se beweerde betrokkenheid by veediefstalsindikate in Senekal en Paul Roux nie, het die Valke er-ken ’n luitenant-kolonel in hul diens sit al sedert November met