Huisgenoot

WAYNE FERREIRA TERUG OP DIE TENNISBAAN

LANK voor enigiemand nog van Novak Djokovic, Roger Federer en Rafael Nadal gehoor het, het Suid-Afrika sy eie tennisster gehad.

Wayne Ferreira, wat in die laat 1980’s sy debuut in beroepstennis gemaak het, het in ’n stadium sesde op die wêreldranglys gepronk en Suid-Afrikaners van ’n sege op Wimbledon laat droom.

Hy het in 56 agtereenvolgende Grand Slam-toernooie gespeel – dit maak van hom die speler wat dit die vyfde meeste kere al reggekry het. Al het ’n Grand Slamoorwinning hom bly ontwyk, het hy twee keer die halfeindstryd van die Australiese Ope gehaal.

Maar so helder soos die lig van dié Suid-Afrikaanse tennistrots geskyn het, so min het ons die afgelope 16 jaar van hom gesien en gehoor.

Tot onlangs toe.

Daar tussen die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related