Kuier

RONWEN: SA SE NUWE SOKKERLIEFLING

SPORT

As jy so sit en kyk na sy vernuf op die sokkerveld, kan jy nie help om te wonder nie: Kan Ronwen Williams nie dalk beurtkrag ook stop nie?

Net dálk kan hy keer dat die Suid-Afrikaanse ekonomie in duie stort. Hy kan netsowel Suid-Afrika se minister van verdediging word.

Dié Bafana Bafana-kaptein en doelwagter se heldedade in die onlangse kwarteindstryd van die Afrikabekertoernooi (Afcon) teen Cape Verde het omtrent Suid-Afrikaners laat glo dat hy bomenslike kragte het. Ronwen (32) het die eerste goalie in die geskiedenis geword wat vier strafskoppe in ’n uitspeelwedstryd in ‘n groot internasionale toernooi gekeer het.

En daai vier doele het gemaak dat Suid-Afrika vir die eerste keer in 24 jaar weer aan die halfeindronde van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Zaida Swart, Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Enrico Claassen, Chrislyn
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier1 min read
Arendsvlei Toets Jou Kennis
1 In watter jaar het die sepie sy debuut gemaak? 2 Janice is nou die eienaar van Mortlocks, maar aan wie het dit eers behoort? 3 Wie is die pa van Wendy se dogter, Debra? 4 Watter Galant woeker ook agter die skerms as regisseur? 5 Watter veteraanaktr

Related