Huisgenoot

MY 1STE LIEFDE NÁ RUBEN

DIE beeld van ’n jong, blonde weduwee, verpletter deur die verlies van die man wat sy 10 jaar lank moedig in sy kankerstryd bygestaan het, is ingebrand in baie Suid-Afrikaners se geheue. Net soos die naam van haar man, Ruben Kruger, die eerste lid van die legendariese Springbokspan van 1995 wat deur die dood weggeruk is.

Maar dit is ’n heel ander vrou as die verwese weduwee wat 10 jaar gelede die pa van haar twee blondekoppies vir oulaas moes groet wat nou voor ons op die rekenaarskerm verskyn.

Lize Kruger lyk bruingebrand en opgewek, en haar oë blink weer.

Tien jaar nadat sy die liefde van haar lewe moes groet, het sy nou ’n nuwe kans op liefde.

“Ja, daar is weer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related