Huisgenoot

NUWE DROME NÁ MEJ. HEELAL

DIE vlam van hoop moes sterk in haar bors gebrand het. Almal het immers bespiegel sy is ’n gunsteling om die Mej. Heelal-kompetisie te wen, en sy beskik boonop oor al die kenmerke van ’n skoonheidskoningin.

Maar toe breek die groot oomblik aan. Die name van die top-21-finaliste word uitgeroep – en Suid-Afrika is nie onder die 21 lande nie.

Natasha Joubert (23) onthou die skok, teleurstelling en verwarring wat sy in Mei daar in Amerika op die verhoog van die Mej. Heelal-kompetisie ervaar het toe sy hoor sy dring nie deur na die volgende ronde van die kompetisie nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te