Huisgenoot

EINDELIK HAAR BEURT

IN DIE dae nadat sy Suid-Afrika se mees gesogte skoonheidskroon gewen het, is Natasha Joubert wyd geloof vir die terugslae wat sy oorkom het op haar pad om Mej. Suid-Afrika te word.

Drie jaar gelede moes sy in dié kompetisie met die derde plek tevrede wees. En kort daarna, toe sy Suid-Afrika op die Mej. Heelal-verhoog verteenwoordig het, het sy nie eens die top-21 gehaal nie (dít in ’n wedstryd waarin Suid-Afrika die vorige drie jaar onder die topdrie geëindig het).

En tog het sy deurgedruk. Sy is ’n bewys dat aanhouers inderdaad soms wen, het mense gesê.

Maar die helfte van haar storie is nog nie vertel nie.

Die afgelope jare se terugslae is net die jongste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot4 min read
Nog Altyd ’n Ster
OP ’N dag in 2005 het sy in haar volgepakte Toyota Tazz die langpad van Grabouw na Johannesburg aangepak. Sy was 25, met ’n kop vol drome en geen plan B nie. Maar haar wit tjor se nommerplaat het sy as ’n goeie voorteken beskou: CEO, “soos in chief e
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr

Related