Huisgenoot

MEJUFFROU DEURDRUK

ONLANGS by die Paryse Modeweek is Mej. Suid-Afrika, Natasha Joubert, deur die Hollywood-aktrise Eva Longoria voorgekeer.

“Ek is mal oor jou rok!” het Eva, veral bekend vir haar rol in Desperate House wives, geborrel. “Hoe gaan dit met jou? Het ek jou aan my vriende voorgestel?”

“Sy is die vriendelikste mens!” onthou Natasha en lag. “Ek dink sy het my met iemand anders verwar, maar dis oukei.”

Maar eintlik ís Natasha nou gemaklik in die glanskringe van die wêreld se mooistes en beroemdstes – sy is immers nou deel van daardie kringe.

En natuurlik kan geen mens Eva kwalik neem dat sy deur Natasha uitgeboul is nie. Nie net deur haar skoonheid nie – ook omdat sy so innemend is. Dis die oogkontak,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related