Wat is die SARS-CoV-2-deltavariant?
Jul 09, 2021
2 minutes
Saamgestel deur MAXINE PETERS
EINDE Junie het die waarnemende minister van gesondheid, Mmamoloko Kubayi-Ngubane, bevestig dat’n nuwe variant–’n effens aangepaste soort – van die coronavirus in Suid-Afrika teenwoordig is.
Dokters en navorsers van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) sê dit is’n hoog aansteeklike variant met
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days