Kuier

KYK UIT VIR MONKEYPOX

Net toe ons die Covid-maskers brand, kom hang monkeypox, oor ons koppe. Daar is reeds vier gevalle van dié siekte in Suid-Afrika aangeteken. Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) het die uitbreking van monkeypox verlede maand tot 'n gesondheidsnoodgeval verklaar nadat al hoe meer gevalle wêreldwyd aangeteken is. Volgens die WGO se jongste syfers (teen druktyd) is 18 000 gevalle al buite Afrika aangeteken.

Monkeypox is 'n seldsame virusinfeksie wat gewoonlik met ligte simptome verbind word en die meeste mense herstel binne 'n paar weke. Die sterftesyfer van hierdie virus is sowat 1 %. Onlangse gevalle van die siekte word steeds oorwegend onder mans wat in seksuele aktiwiteite met ander mans betrokke is, waargeneem. Volgens die WGO is monkeypox familie van die verwoestende pokkeplaag (smallpox).

Dr. Joe Phaahla,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Als oor spysvertering Dokter, ek sukkel die afgelope paar maande met sooibrand, hardlywigheid en krampe. Dokters vind geen kwale nie, maar een van hulle het genoem dié simptome kan moontlik die oorsaak wees van slegte spysvertering. Wat beteken dit,
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier5 min read
Bye, Tim! Hi, Marco!
Die afgelope paar weke het die ding sommer behoorlik geruk in die fiktiewe woonbuurt Ruiterbosch. Wie sou ooit kon dink dat JPD se aantreklike en seepgladde argitek, Tim du Plooy, uiteindelik tot ‘n val sal kom? Dit was nog nooit ‘n geheim in die gel

Related