Baba & Kleuter

POSITIEF SWANGER

A an die begin kan jy so verbysterd wees dat jy dit moeilik vind om te begryp wat jy voel – want om ’n ouer te word, is eweveel ’n ervaring van die verstand as van die liggaam.

Dit is ook die opwindendste, uitdagendste, lonendste maar mees ingewikkelde ontwikkeling moontlik binne-in ’n mens.

Sowat ses dae ná bevrugting kan ’n bloedtoets vasstel dat jy swanger is. Die toets kyk of die hormoon hCG (menslike chorioniese gonadotropien) teenwoordig is.

Hoe vroeër jy weet, hoe beter, want dan kan jy na jou en jou baba omsien in die allerbelangrike eerste 12 weke, wanneer die ontwikkelende fetus op sy kwesbaarste is.

Skryf al jou vrae neer en neem dit saam wanneer jy jou mediese raadgewer weer besoek.

SO BAIE TOETSE

Jou gesondheidswerker sal ’n bloed- en urienmonster neem. As jy langer as ses

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter4 min read
Maak Ma Wees Weer Pret!
1. Noem jouself sommer Mamma da Gama, want as ma kan jy elke dag saam met jou kinders ontdekkingsreisiger speel. Wat is nou lekkerder as om opnuut te ervaar hoe potblou die lug is, of om vir die heel eerste keer die groen gras onder jou voete te voel
Baba & Kleuter1 min read
Eetklei, Speelklei
■ 250 ml (1 k) hawermout■ 125 ml (½ k) meel■ 125 ml (½ k) water 1. Meng die hawermout en meel saam en voeg die water bietjie vir bietjie by tot jy gelukkig is met die dikte en tekstuur. Jy kan meer of ’n bietjie minder water nodig hê. Voeg nog meel
Baba & Kleuter6 min read
Mamma, Is Ek Vet?
Kinders van vyf wat eetversteurings het? Ja, sê navorsers aan die Universiteitskollege van Londen se instituut van kindergesondheid, wat ’n studie onder kinders tussen vyf en 13 jaar oud gedoen het. Hulle het bevind dat drie uit elke 100 000 kinders

Related