Baba & Kleuter

WEET DIT VOOR JY KRAAM

1 Swangerskap duur eintlik 10 maande. As jy ongeduldig begin raak, is dit dalk waarom. As jy dit uitwerk, is ’n voltermyn-swangerskap 40 weke lank, wat beteken dat jy 10 maande lank swanger is nie nege kalendermaande nie.

Oefen terwyl jy swanger is; dit gee jou baba se brein ‘n hupstoot. Oefening help jou baba se brein om beter te ontwikkel en laat julle albei goed voel danksy al die endorfiene wat vrygestel word.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter2 min read
Wat’s Nuus?
Dié Johannesburgse laer- en preprimêre skool help sorg dat jou kind ’n uitstekende en holistiese opvoeding kry. By Jan Celliers Laerskool en Preprimêr hoef jy nie bekommerd te wees nie. Dis ’n onafhanklike skool in Parkview, Johannesburg, wat die ho
Baba & Kleuter2 min read
Wat’s Nuus?
Conscious Birth: Inner Wisdom for Modern Mothers deur Theoni Papoutsis, ’n gesoute doula, hipnogeboorte-praktisyn en lewensafrigter van Johannesburg, bevat tegnieke vir swangerskapsjoga, bewustheid en nog baie meer. Aan die einde van hierdie werkboek
Baba & Kleuter6 min read
Verstaan Kraam
WAT MET JOU LYF GEBEUR Jou serviks begin sag word en gaan effens oop. Kontraksies is kort, matig en ongereeld. Dit voel soos ligte rugpyn of menstruasiepyn laag in jou buik. ANDER TEKENS ■ Meer vaginale afskeiding ■ Skielike gewigsverlies ■ Knaend

Related