Baba & Kleuter

Neem jou lysie saam

Teen ses weke oud is die ontmoetingstyd verby, julle en baba is al taamlik aangepas ná sy koms en hy het nie meer “pasgebore” status nie. Dit maak dus sin om nou by die pediater aan te klop om seker te maak dat julle op die regte koers is en dat baba floreer.

Die sesweke-ondersoek is ’n baie belangrike deel van jou baba se gesondheidsorg, sê die Kaapstadse pediater dr. Kathy Krige.

“Dis dan dat die dokter na jou baba se groei en ontwikkeling kyk. As iets fout is, kan dit dus so vroeg as moontlik aandag geniet. Iets wat vroeg genoeg opgelet word, kan dikwels makliker reggestel of verbeter word.”

Die eerste deel van die afspraak behels gewoonlik ’n gesprek met vrae deur die pediater, gesondheidsraad en die beantwoord van julle vrae, terwyl die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter2 min read
Wat’s Nuus?
Dié Johannesburgse laer- en preprimêre skool help sorg dat jou kind ’n uitstekende en holistiese opvoeding kry. By Jan Celliers Laerskool en Preprimêr hoef jy nie bekommerd te wees nie. Dis ’n onafhanklike skool in Parkview, Johannesburg, wat die ho
Baba & Kleuter6 min read
Mamma, Is Ek Vet?
Kinders van vyf wat eetversteurings het? Ja, sê navorsers aan die Universiteitskollege van Londen se instituut van kindergesondheid, wat ’n studie onder kinders tussen vyf en 13 jaar oud gedoen het. Hulle het bevind dat drie uit elke 100 000 kinders
Baba & Kleuter2 min read
V & A MES & VURK
E-pos jou vrae aan SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. My dogtertjie is drie en ’n half jaar oud. Moet sy al met ’n mes en vurk kan eet? Sy sukkel nogal en ek sien sy raak dan gefrustreerd en vat somm

Related