Baba & Kleuter

Want jy is goud werd

PASOP VIR PILLE

Het jy geweet ’n normale dosis aspirien kan ernstige gevare vir ’n ma en haar ongebore baba inhou? Van dié gevare kan eers met die geboorte duidelik word, wanneer kwaai komplikasies met die ma se bloedvloei kan intree. As aspirien naby die einde van die swangerskap geneem word, kan dit die hormone inperk wat die geboorteproses stimuleer en só die swangerskap verleng of die geboorte vertraag.

Daar is ook studies waarin gewys is dat die gebruik van aspirien tydens bevrugting of vroeë swangerskap die kans op ’n miskraam verhoog. Aspirien is ook al die skuld gegee vir ’n plasenta wat skeur. Ander medisyne wat gevaarlik kan wees tydens swangerskap, is dié met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter2 min read
Wat’s Nuus?
Dié Johannesburgse laer- en preprimêre skool help sorg dat jou kind ’n uitstekende en holistiese opvoeding kry. By Jan Celliers Laerskool en Preprimêr hoef jy nie bekommerd te wees nie. Dis ’n onafhanklike skool in Parkview, Johannesburg, wat die ho
Baba & Kleuter6 min read
Mamma, Is Ek Vet?
Kinders van vyf wat eetversteurings het? Ja, sê navorsers aan die Universiteitskollege van Londen se instituut van kindergesondheid, wat ’n studie onder kinders tussen vyf en 13 jaar oud gedoen het. Hulle het bevind dat drie uit elke 100 000 kinders
Baba & Kleuter2 min read
V & A MES & VURK
E-pos jou vrae aan SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. My dogtertjie is drie en ’n half jaar oud. Moet sy al met ’n mes en vurk kan eet? Sy sukkel nogal en ek sien sy raak dan gefrustreerd en vat somm

Related