Baba & Kleuter

10 dinge wat jy oor jou preemie moet weet

As jy nou net aan ’n vroeggebore baba die lewe geskenk het, het jy waarskynlik talle bekommernisse, vrae en verwagtinge.

In die volgende paar weke sal jy gewoond raak aan hoe hy lyk, wat hy nodig het en hoe om na hom om te sien.

Hier is belangrike feite en wenke wat jou kan help.

JY IS NIE ALLEEN NIE

Die vroeë geboorte van jou baba kan traumaties wees, maar baie ma’s was al waar jy nou is. Altesaam 15 miljoen babas word elke jaar vroeg gebore – sowat 84 000 van hulle in Suid-Afrika.

Jy het ’n kits-ondersteuningstelsel in die ander ma’s

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter2 min read
Wat’s Nuus?
Dié Johannesburgse laer- en preprimêre skool help sorg dat jou kind ’n uitstekende en holistiese opvoeding kry. By Jan Celliers Laerskool en Preprimêr hoef jy nie bekommerd te wees nie. Dis ’n onafhanklike skool in Parkview, Johannesburg, wat die ho
Baba & Kleuter6 min read
Mamma, Is Ek Vet?
Kinders van vyf wat eetversteurings het? Ja, sê navorsers aan die Universiteitskollege van Londen se instituut van kindergesondheid, wat ’n studie onder kinders tussen vyf en 13 jaar oud gedoen het. Hulle het bevind dat drie uit elke 100 000 kinders
Baba & Kleuter2 min read
V & A MES & VURK
E-pos jou vrae aan SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. My dogtertjie is drie en ’n half jaar oud. Moet sy al met ’n mes en vurk kan eet? Sy sukkel nogal en ek sien sy raak dan gefrustreerd en vat somm

Related