Kuier

STAAN SÓ PA

Vir baie mans is vaderskap 'n badge of honour – iets waarna hulle vir jare lank uitsien (al erken hulle dit nie altyd makiik nie!) en gewoonlik vermurwe hul mannehart wanneer hulle die eerste keer daai pienkvoet vashou.

Die oomblik wanneerjy hoorjy gaan pa word, is daar gewoonlik'n warboel van emosies – opgewonde vreugde en, baiekeer, verskriklike vrees en onsekerheid.

“My vrou is nou sewe maande swanger met ons eerste outjie,” vertel Gerhardus Jantjies (34) van Cloetesville in die Boland.“Honestly, ek weet nie of ek meer opgewonde of bang is nie!” lag hy.“Ek het nie'n clue wat om te verwag nie. Die worry vreet my partymaal op, maar aan die ander kant is ek so excited en proud, jy weet. Dis baie confusing.”Op die vraag of sy vrou, Imelda (31), moeilik is in hierdie tyd

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
‘N Brief Aan My Kinders
RAAK WYS MET… Brenden Boys, ek skryf dié brief aan julle omdat dít wat ek wil sê belangrik is, en ek dit vir ewig wil opteken. Hierdie jaar is ons land 30 jaar onder ‘n sogenaamde demokratiese bestel. Met die eerste demokratiese verkiesing was ek sle
Kuier5 min read
Kinderpornografie: Die Draak Met Duisende Koppe
D is iets wat geen ouer hulle wil voorstel nie: dat jou kind in die kloue van seksuele uitbuiters beland … en om dan deur duisende, selfs miljoene, verder aanlyn misbruik te word as deel van ‘n wêreldwye kinderpornografienetwerk. Maar die hartseer we
Kuier5 min read
Euodia Ken Nie Van Stilsit Nie!
D ié gesoute aktrise is dalk bekend vir haar lang lys TV-rolle, maar toneelspel is net een van Euodia Samson (54) se vele talente. En sy ken g'n van stilsit nie – daar's altyd iets op die horison. Sondae kuier sy in ons sitkamers as die liefdevolle C

Related