Baba & Kleuter

EKSKUUS? HOOR EK JOU REG?

1 SY SLAAP SEKER HEELTYD?

Jy het pas die soveelste woeste, slapelose nag agter die rug en dan merk iemand op: “Hy slaap seker net heeltyd?”

Dis reg, en koeie kan ook hase vang. Mense wat sê iemand “slaap soos ’n baba” het duidelik self nog nie babas gehad nie – of lankal vergeet hoe dit voel. Jou pasgebore baba kan wel meer as 20 uur van die dag omslaap, maar die probleem is dat dit nie ononderbroke slaap is nie – en as hy wakker is, moet jy regstaan. Dikwels het jy skaars gaan lê om ’n uiltjie te knip, of jou baba word weer wakker. Dis vir jou liggaam ’n geweldige aanpassing om plotseling ’n paar keer per nag wakker te moet word. Daarby raak sommige babas gouer as ander weer aan slaap. As

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter2 min read
Wat’s Nuus?
Dié Johannesburgse laer- en preprimêre skool help sorg dat jou kind ’n uitstekende en holistiese opvoeding kry. By Jan Celliers Laerskool en Preprimêr hoef jy nie bekommerd te wees nie. Dis ’n onafhanklike skool in Parkview, Johannesburg, wat die ho
Baba & Kleuter2 min read
Wat’s Nuus?
Conscious Birth: Inner Wisdom for Modern Mothers deur Theoni Papoutsis, ’n gesoute doula, hipnogeboorte-praktisyn en lewensafrigter van Johannesburg, bevat tegnieke vir swangerskapsjoga, bewustheid en nog baie meer. Aan die einde van hierdie werkboek
Baba & Kleuter6 min read
Verstaan Kraam
WAT MET JOU LYF GEBEUR Jou serviks begin sag word en gaan effens oop. Kontraksies is kort, matig en ongereeld. Dit voel soos ligte rugpyn of menstruasiepyn laag in jou buik. ANDER TEKENS ■ Meer vaginale afskeiding ■ Skielike gewigsverlies ■ Knaend

Related