Baba & Kleuter

inboks

WENBRIEF

MEER MENSE MOET WEET

My man, Jannie Snyman (27), is met ’n haaslippie gebore. Ons het nooit gedink ons baba sou dit ook hê nie, maar genetika is sterk en God se plan is sterker.

Toe ons in 2022 swanger word, het die ginekoloog ons na ’n fetusspesialis verwys. Sy het bevestig dat ons babaseuntjie wel ’n gesplete lippie en verhemelte sou hê.

Dit was ’n skok, maar die werklikheid het ná Elijah se geboorte ingesink. Hy is dadelik na die intensiewe eenheid vir pasgeborenes weggeswiep en ek was sonder my baba. Pappa het heeltyd

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter2 min read
Wat’s Nuus?
Dié Johannesburgse laer- en preprimêre skool help sorg dat jou kind ’n uitstekende en holistiese opvoeding kry. By Jan Celliers Laerskool en Preprimêr hoef jy nie bekommerd te wees nie. Dis ’n onafhanklike skool in Parkview, Johannesburg, wat die ho
Baba & Kleuter3 min read
Klein En Rein
Jou nuwe babatjie word nie juis vuil nie en hoef nie elke dag gebad te word nie. Louwarm water en ’n sagte waslap is in die eerste week of wat genoeg. Maak seker jy was jou baba se nekkie goed omdat melk neig om in die vetrolletjies saam te pak (nou
Baba & Kleuter6 min read
Verstaan Kraam
WAT MET JOU LYF GEBEUR Jou serviks begin sag word en gaan effens oop. Kontraksies is kort, matig en ongereeld. Dit voel soos ligte rugpyn of menstruasiepyn laag in jou buik. ANDER TEKENS ■ Meer vaginale afskeiding ■ Skielike gewigsverlies ■ Knaend

Related