Baba & Kleuter

VRIENDE met pote

Daar is geen spesie naas die hond wat uit ’n evolusionêre oogpunt só suksesvol by ’n lewe saam met mense aangepas het nie. Maar is Canis familiaris ook ’n kindervriend? Almal het ’n mening ...

Absoluut, sê jou buurvrou. “Ons jack russell pas ons woelige driejarige goed op. My kind stuit vir niks en ons het heelwat slange in die omtrek. Die twee is ewe stout, maar ek is soveel meer gerus as hy by haar is.” As sy die een soek, hoef sy net die ander te roep. “Dis die beste (geskenk) wat ek nog aan my kind kon gee: 'n regte oppasser en maat.”

Nie almal is so seker nie. Jou ander vriendin vertel haar kind is op tweejarige ouderdom deur twee jong bulterriërs aangeval. “Sy was reg langs my en het nie eens in die honde se rigting gekyk nie. Gelukkig was ek naby en het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Eetklei, Speelklei
■ 250 ml (1 k) hawermout■ 125 ml (½ k) meel■ 125 ml (½ k) water 1. Meng die hawermout en meel saam en voeg die water bietjie vir bietjie by tot jy gelukkig is met die dikte en tekstuur. Jy kan meer of ’n bietjie minder water nodig hê. Voeg nog meel
Baba & Kleuter3 min read
Groete uit NIEU-SEELAND
Ons Terhoevens het einde Augustus verlede jaar in Auckland, Nieu-Seeland, aangekom. Eers meer oor ons: Ek (Clarise) en my man, Rick, werk albei in die aktuariële veld in die versekeringsbedryf. Ons drie seuntjies is Roald (18 maande), Nicholas (4) en
Baba & Kleuter4 min read
Nuwe Leespret
Dié boek moet jy koop en bewaar. Die 60 tydlose, betowerende verhale kry telkens nuwe betekenis namate kinders ouer word. Die stories is versamel en oorvertel deur Linda Rode, sprokiesliefhebber en skepper van immergroen bundels soos Goue lint, my st

Related Books & Audiobooks